KHS se Ondersteuners klub Nuus

LOER BIETJIE

3/8/2021 | KHS

KHS se Ondersteuners klub het onlangs hul AJV gehou , en Andre Saaiman wat vir jare die voorsitter was - en reuse werk gedoen het - het die leisels oorgegee aan Andre Ellis . Jacques Engelbrecht is die nuwe onder voorsitter.

Andre Saaiman baie dankie vir die deeglike , passievolle wyse waarop jy die Ondersteuners Klub gelei het , en n permanente merk daar gelaat het. Die Kokke is n baie belangrike deel van KHS se bestaan en dra grootliks by tot talle kinders , wat nie al die geleenthede het nie.


comments powered by Disqus