KHS'ers ontwikkel hulle kommunikasie vaardighede. Dankie aan die groep gr11's wat as fasiliteerders opgetree het. Die geleentheid was n reuse sukses!!!! 'n regte BLOUBLOED KHS-geleentheid.