Interhuis rekords verbeter

Atletiek

2/3/2022 | KHS

Interhuis rekords verbeter :

πŸ’™Michaela Thomsen het in die 100m meisies 17 die rekord van Kayla v d Bergh van 2018 verbeter van 12,60 na 12,34.

πŸ’™Michaela Thomsen het in die 400m meisies 17 die rekord van C Harrison van 1989 verbeter van 62,8 s na 61,55s.

πŸ’™Rozel Pretorius het in die Skyfwerp meisies 14 die rekord van M Neveling van 2002 verbeter van 29,56 na 29,63.

πŸ’™Renscha Van Wyk het in die skyfwerp vir meisies16 die rekord van Marize Joubert verbeter van 31,15m na 31,40m

πŸ’™Marize Joubert het in die Skyfwerp meisies 17 die rekord van Tazmin Britz van 2008 verbeter van 33,30m na 35,13.

πŸ’™Hanro Nel het in die seuns 15 Skyfwerp die rekord van Elardus Botha van 2021 verbeter van 52,26m na 56,37.

πŸ’™Hanro Nel het in die seuns 15 gewigstoot die rekord van D Bruce-Smith van 2012 verbeter van 15,40 na 18,32.

comments powered by Disqus