Ten spyte van die 'n nat, reënerige aand, was dit
weereens 'n gesellige kuier! Dankie aan elke gas wat die weer aangedurf en
trotseer het om dit 'n groot sukses te maak. 'n Spesiale dankie aan die reünie
groepe wat kom saamkuier het .... selfs 1972 se matrieks!
Tema: Fênsie met Vellies & opgetof met 'n geur van leer.