KHS Trompoppies kwalifiseer ook vir die SA's

Trompoppies

9/5/2022 | KHS

KHS Trompoppies is in beide hul "small group" kategorieƫ as provinsiale kampioene gekroon en kwalifiseer ook vir die SA's.

Geluk met harde werk en fantastiese uitslae hierdie afgelope seisoen.

Ons sien uit om weer 'n groter span van volgende jaar af op die veld te sien.Dankie ook aan hierdie dogters wat reeds getrou oefen en ondersteun!



comments powered by Disqus