KHS se o/15 rugbyspan hou afsluiting

Rugby

11/21/2022 | KHS

KHS se o/15 rugbyspan het hul afsluiting gehou na ’n suksesvolle seisoen waar hul die Luiperds 7’s gewen het, en bo aan die liga puntetabel geëindig voor die uitspeelwedstryde.



comments powered by Disqus