Hokkie Inligting

Hokkie

3/10/2021 | KHS

Geleentheid tot deelname en ontwikkeling

 KHS het 10 hokkiespanne wat ongeveer 150 leerders die geleentheid bied om aan hokkie deel te neem. Dit sluit seun- en dogterspanne in. Ons ding mee in die Noordwes Platinum liga vir Groot Skole en sluit die seisoen af met ʼn plaaslike reeks. KHS-hokkie bied ook ʼn laerskoletoernooi en ander oefeninge aan om ons jong talent te ontwikkel en om deelname aan die sportsoort aan te moedig.

 

Behalwe vir die paar vriendskaplike wedstryde teen Vereeniging Gimnasion, Wonderboom en Alberton, neem ons ook deel aan die NWU/PUK Interprovinsiale sportreeks ter voorbereiding van ons liga. Hokkieproewe vir Noordwesspanne geskied vroeg in die seisoen.


Hokkie Inligting




comments powered by Disqus