Hokkie vs
Transvalia
KHS het goed
gevaar teen die sterk hokkiespanne van Transvalia, met beide ons seuns en
dogters 1’e spanne wat baie ontwrig was deur hul goeie spel en die knie moes
buig teen sterker opponente.
U/14A 0-3
U/14 B 6 -0
U/15 A 1-3
U/15 B 0-5
U/16A 1-1
U/16B 1-0
2des 0-2