Rilanka Nieuwoudt het die naweek aan Sanesa Noordwes Interskole Q2 deelgeneem by Stokkiesdraai. Sy het 2 x 1 ste plekke, 2 x 2de plekke, 1 x 4 de plek en 1 x 5 de plek behaal. Baie geluk Rilanka! 100% KHS!