Rianka Nieuwoudt neem deel aan die Noordwes Finaal

SPORT BUITE SKOOLVERBAND

7/25/2022 | KHS

Rilanka Nieuwoudt het die naweek van 15-17 Julie aan die Noordwes finaal deelgeneem en behaal 3 eerste plekke en 3 tweede plekke.

Sy is deel van die Noordwes A span vir al ses items.


comments powered by Disqus