27 Jun.
NW dames gholf het 4 dogters geselekteer om deel te neem aan die “SA Girls Championship” te Sun City van 4-6 Julie. Twee KHS leerders is ingesluit Carlie Esterhuizen en Amie van Rooyen.