Drie KHS’ers was deel van Klerksdorp Gholfklub se ‘scratchliga’ span

Gholf

11/21/2022 | KHS

Drie KHS’ers was deel van Klerksdorp Gholfklub se ‘scratchliga’ span wat die naweek in die Noordvaal finaal gespeel het. Silver Lakes is die 2022 wenners met Country Club Johannesburg 2de, Serengetti 3de, Klerksdorp 4de en Witbank 5de. Die 3 spelers was boeties Herman en Jaco Anderson, en Leonard Bevan.


comments powered by Disqus