KHS se Dogters Eerste Gholfspan

Gholf

11/21/2022 | KHS

KHS se Dogters Eerste Gholfspan wat die Noordwes Kampioene is, het nog ʼn titel verower en die naweek die Suid-Afrikaanse Hoërskole Dogters Gholf Unie Kampioene geword.

Die uitslae van die Top 10 skole was:

1. Klerksdorp Hoërskool ​369

2. Gekombineerde Skool Balfour​ 386

3. Afrikaans hoër Meisies (Affies)​392

4. Hoërskool Eldoraigne ​400

5. Middelburg Hoërskool​ 402

6. Hoërskool Brits​ 412

7. Hoërskool Oosterland ​415

8. Hoërskool Zwartkop ​420

9. Hoërskool Hoogenhout​ 421

10. Hoërskool Menlo Park ​444

comments powered by Disqus