o. 15 span wen Uplands College

Krieket

7/19/2022 | KHS

o. 15 span wen Uplands College op dag 1 in n tydwedstryd met n ‘innings’ en 95 lopies.

Tiaan Koen moker 124 lopies nie uit nie.

Otto Bruwer neem 5 paaltjies

Henru Jacobs neem 4 paaltjies



comments powered by Disqus