Junior dogterskrieketspan

Krieket

9/26/2022 | KHS

KHS se Junior dogters het vandag met 10 paaltjies gewen in Koster teen Koster.

Die meisies van die wedstryd was Jasmine Nel en Divane Visagie wat baie goed gevaar het met die kolf en Zané Marais wat 3 paaltjies gevat het.

Baie dankie aan hul afrigter, Amé Groenewald, vir haar harde werk met die dogters en vir Henru Marais, die deeglike en ywerige tellinghouer.



comments powered by Disqus