Dogters krieket op wenpad!

Krieket

8/29/2022 | KHS

Ons twee dogterskrieketspanne het onderskeidelik met 31 lopies en 4 paaltjies teen Lichtenburg en Bergsig gewen.


Ons is baie trots op die dogters wat die nuwe sport in die skool sommer vroeg in die liga so laat skitter.

Baie dankie aan hul afrigter, Tanja van der Merwe, wat al vir n jaar so hard met die dogters werk!




comments powered by Disqus