KHS Krieketspelers

Krieket

9/26/2022 | KHS

KHS Krieket spelers het die afgelope week 'n paar goeie tellings gemaak :


Stephan Jansen van Rensburg 58

Brink von Wielligh 107 nie uit nie, en Tiaan Koen 92.



comments powered by Disqus